 |
This is the one day that I saw Elzette, my best friend, after 6 years! July 16, 2003.
|
Elzette and Suzi. |
|
Best friend, Beste vriendin! |
Ek en Elzette by Wilgers Hoerskool. As ons nog altwee in SA gebly het, sou ons meskien in Wilgers gewees het, hehe.
|
|  |
Ek en Elzette by Mug and Bean. Ons het a moeviese groot stuk cappichino koek gedeel, baie baie lekker! SA het die lekkerste kossies in die wereld! :)
|
|
 |
Ek en die Prinsloos in Mug and Bean. Pragtige famielietjie!
|
|  |
Elzette and all my other friends from South Africa |

|
Hierso is ons in Wilgers samet n paar van ons laerskool vriendine.
|
|
|
|
|